Luister preek | Laai teks af![]()
| Laai audio af![]()
|

Verslawing is afgodery
Teks: Eksodus 20:3 & 1 Kor 6:12 Sondag 34 HKV
*Uitnodiging: Dalk is daar vanoggend besoekers hier, wat nie seker is van hul geloof, of wat nog nie in God glo nie. Kom luister saam. Ek veroordeel jou nie. Pas net die praktiese beginsels in jou lewe toe en dit gaan vir jou groot waarde hê. Welkom hier in die erediens*
Besprekingsvraag: Praat met mekaar oor: Gal 5:16