Luister Preek | | Laai preek af | ![]()
|

1. Sien is glo ... of is dit?
Sien is glo ... of is dit? Is dit nie dalk eerder hoor is glo nie? Het u opgelet hoe dat ons, in hierdie gedeelte, saam met Jesus se volgelinge ingelei word in die werklikheid van sy opstanding – nie net deur wat ons sien nie, maar juis deur wat ons hoor! En weet u, hierin kan ʼn belangrike insig vir ons wees vir die manier waarop ons nou, vandag lewe as Jesus se liggaam. Dink bietjie saam met my hieroor.