Luister Preek | | Laai Preek af | ![]()
|
Vandag verjaar Friedrich en hy is nou 9 en in ’n interessante lewensfase – die oorgang van kleuter na tiener. Sulke oorgange is altyd moeilik, want so baie keer tree jy nog op soos die vorige fase, terwyl jy eintlik nou al in die volgende fase is. Dan kry jy kleuters wat nog soos babas optree of tieners wat nog soos kleuters optree. |