Luister Preek | | Laai Preek af | ![]()
|

Kom asseblief so gou as jy kan.
Demas het my verlaat omdat hy verlief geraak het op die dinge van hierdie lewe en toe na Tessalonika vertrek het. Kressens is weg na Galasië en Titus het na Dalmasië toe gegaan.
Net Lukas is by my. Bring Markus saam met jou wanneer jy kom, want hy kan my behulpsaam wees.
Ek het Tigikus na Efese toe gestuur.
Wanneer jy kom, onthou om die oorjas wat ek by Karpus in Troas gelaat het, saam te bring. Bring ook my boeke, en veral my perkamente.