Luister Preek | | Laai Preek af | ![]()
|
| Toe ek en Machel begin uitgaan het, het ons gereeld vir mekaar liefdesbriefies gestuur. Dit was net nie op papier nie, maar met e-mail! Vandag gebeur dit met SMS en Whatsapp en MXit en Facebook en wat ookal. Maar ek onthou nog die e-mail dae, ek onthou nog die opwinding wanneer jy jou e-mail oopmaak en sien dat daar ’n boodskap is van jou liefie... Onthou julle? Daardie boodskap was beter en lekkerder as enige van die ander, nie oor die inhoud nie, maar oor die persoon wat dit gestuur het... |