Luister Preek

christus_bring_by_mekaar_wat_sonde_hier_vervreem_het_johannes_4_samaritaanse_vrou.docx |
· SA is een van die geweldadigste lande ter wêreld. Ook een van die mees rassistiese. Ons kan sê: SA leef vervreemd en selfs haat in hierdie mooi land!
Hier word verkragtings en moorde daadliks aangemeld. Koerante en nuus word vermy omdat ons nie meer die vlakke van geweld en misdaad kan verwerk nie. Die vraag is: Is versoening en lewe moontlik. Duidelik het die Mandelaterapie dit nie gedoen nie…meer is nodig, maar wat?