
monsters_romeine8v37-39_061215.docx |
Daar is baie kinderverhale waarin monsters voorkom. Ons kindertjies sal jou vertel: ‘n monster is iets wat groot, lelik, kwaai en gevaarlik is. En hy maak jou bang, want hy is die slegte een wat kyk waar hy ander kan seermaak en skade doen.