Mama always said life was like a box of chocolates. You never know what you’re gonna get...
Dié van ons wat die fliek Forrest Gump gesien het, onthou hierdie aanhaling van die hoofkarakter Forrest Gump.
En iets hiervan is baie waar: die lewe is onvoorspelbaar. Jy kan nooit regtig seker wees wat volgende gaan gebeur nie. Partykeer is dit verrassend en heerlik. Partykeer skokkend en pynlik.

deur_die_storm_markus_4v35-41_100219.docx |