Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Openbare Getuienis
    • Wapadrant Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Inry Erediens
    • Maand-Krant
    • GPS 2020
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO >
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Die praktyk van dissipelskap - Peet Vermeulen

16/7/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
ef_4v1.docx
File Size: 20 kb
File Type: docx
Download File

Ef 4v1             Die praktyk van dissipelskap
Efesiers 1-3 - Die kerk is
  • ‘n nuwe eenheid (2:15)(Jood en nie-Jood (3:6))
  • Almal volwaardige lede is van God se nuwe huishouding (2:20)
  • is gebou op Christus as hoeksteen (2:20)
  • gelowiges word opgebou as God se nuwe aardse woonplek (2:22)
Ef 4v1                        Die praktyk van dissipelskap
Efesiërs 1-3 - Die kerk is
  • ‘n nuwe eenheid (2:15)(Jood en nie-Jood (3:6))
  • Almal volwaardige lede is van God se nuwe huishouding (2:20)
  • is gebou op Christus as hoeksteen (2:20)
  • gelowiges word opgebou as God se nuwe aardse woonplek (2:22)
Hoe lyk dit praktyk van Dissipel van Jesus wees?
Lees Ef 4:1-6
Paulus skryf: ek wat ‘n gevangene is (4:1b) Paulus skryf vanuit die gevangenis. (weet nie waar nie…) Die rede vir sy inhegtenisname:
  • Volgeling van Jesus Christus & 
  • hy maak heidene deel van die volk van God…
Dit kan jou duur te staan kom om ‘n dissipel van Jesus Christus te wees. Hier is ons land verstaan ons dit nie want hier is godsdiens vryheid. Maar talle mense word vandag vervolg omdat hulle Christene is. Die grootste groeipunt van die Christendom is tans onder Moslems. Die oomblik wat ‘n Moslem tot geloof in Jesus Christus kom, word hy/sy uitgeban,  en sy familie verklaar hom as “dood”. Meestal verloor die verbande alles en moet vlug vir sy/ haar lewe… Talle mense in die midde-Ooste sterf daagliks omdat hul Christus aanbid…
Paulus was vroeër al ‘n “gevangene”.
Op die pad na Damaskus het Jesus Christus hom “gevang”. Hy het ‘n metamorfose ondergaan
Wie die Here Jesus waarlik ontmoet, kan nie dieselfde bly nie… Waar Paulus eers vol van homself en sy godsdienstige party was, het hy vol van Jesus Christus geword.
Skielik het hy alles in die lig van Jesus Christus gesien.
  • Christus se motiewe het sy motiewe geword.
  • Christus se standaarde het sy standaarde geword.
  • Christus se oriëntasie hy sy oriëntasie geword…
Hy het homself slaaf van Jesus Christus genoem!
Hy skryf: Ek druk julle dit op die hart (Parakaleo)
Die woord beteken: Om iemand na jou kant te roep (to call to one’s side) met die intensie om die persoon te help. Dit is ‘n dringende, intense oproep.
Paulus is nie besig om ‘n suggestie te laat nie, dat die Efesiërs kan besluit: wil hulle of nie (take it of leave it). Iets opsioneel waaroor hulle kan besluit…
Hy is besig om die huisreëls, die manier van leef in die liggaam van Jesus Christus, deur te gee.
Soos Paulus voor Koning Agrippa gepleit het om na sy getuienis te luister, pleit hy vandag by jou om waardig jou Koning Jesus Christus te leef.
Die woord vir waardig is Axios
Dit beteken om te balanseer in ‘n skaal. Die gewigte weerskante moet balanseer met mekaar…
Die manier hoe jy dissipel van Jesus Christus leef moet balanseer met die waardigheid van die roeping waartoe Christus jou roep.
Geestelik is jou posisie: Kind van God Jou elke dag se praktiese lewe – moet daarmee balanseer…
Dit is God wat roep – aan die een kant
Die roeping wat jy ontvang het kom suiwer van God!
Dit is Hy wat jou roep
“Hy (God) wat julle roep om in sy koningryk in te gaan en so aan sy heerlikheid deel te hê (1 Thess 2:12)
“Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie na My toe trek nie” (Joh 6:44)
Dit is God persoonlik wat jou roep.
Het jy al daaraan gedink?
God die almagtige, skepper van die ganse heelal,
Onderhouer van alle wetmatighede in die skepping, Versorger van dit alles.
Hy persoonlik roep jou, om deel te hê aan sy heerlikheid.
Hy roep jou om deel van sy liggaam te wees. Hy het alles gedoen om die verhouding tussen jou en Hom te herstel Dit is die een kant van die skaal en jy moet dit met jou alledaagse lewe laat balanseer deur waardig hierdie roeping te leef.
Die wonderlike is:
God leef deur sy Gees in jou sodat jy die krag het om die nodige veranderde lewe te kan leef.
Want jy is beeld van God, verteenwoordiger van God. Die wêreld moet Hom in jou kan raaksien.
Hoe lyk jou lewe in die verband?
Hoe vaar jy in hierdie opsig?
Die eerste eienskap wat van jou verwag word lyk na die bousteen waarop die ander eienskappe volg; nederigheid/ beskeidenheid…
Die term Tapeinophrosune is ‘n saamgestelde woord wat nie in die Griekse of Romeinse wêreld bekend was nie.
Die Grieke en Romeine het nederigheid as ‘n skande beskou.
Paulus, Christene het die term gebruik om dissipels van Jesus te beskryf.
Jy kan nie die Here Jesus volg as jy nie nederig is nie.
Jesus self het die voorbeeld gestel.
Hy  wat God was het Homself verneder en die gestalte van ‘n slaaf aangeneem en aan mense gelyk geword. Hy het Homself nog verder verneder, Hy was gehoorsaam aan God tot in die dood aan die kruis (Fil 2:7-8).
Hy is in ‘n stal gebore, skrynwerker van  beroep, het nooit eiendom besit, behalwe die klere wat hy gedra het.
Hy is dood gemartel en begrawe in ‘n geleende graf. Enige tyd kon Hy duisende engele se hulp inroep, maar Hy het dit nie gedoen nie, want dit sou teen sy Vader se wil ingaan.
Die wêreld sien nederigheid as ‘n swakheid maar dit is die hart van Christelike  leefwyse.
Nederigheid beteken
Jy besef wie God is, hoe groot Hy is, sy Almag en majesteit, dat jy iets van God se heerlikheid snap.
Wanneer jy besef wie God regtig is, besef  jy ook wie jy is. 
(Jy is nie God nie!) Jy is “Maaksel van God”
Nederigheid maak dat jy jy God op die troon van jou lewe plaas,
Hom erken, eer en aanbid. Dat. in alles die wil van God  soek en najaag.


Waar het die mens se moeilikheid begin?
Adam en Eva het hulself verhef. Hulle wou beter as God weet.
Hulle wou soos God wees… Hulle wou op die troon sit!
Spreuke 11:2 leer:
Selfverheffing bring vernedering; wie nederig is, het wysheid.
Die oomblik wat jy dink: Jy weet beter as God, Die oomblik wat jy jouself verhef, jou aanstel moet jy weet – jou val is naby.
Spreuke 16:18 waarsku
Op hoogmoed volg ondergang, op selfverheffing volg die val.
Die sonde van goddeloses begin altyd met selfverheffing en eiewaan (20:4).
Hoogmoed en selfverheffing is die wortel van alle sonde.
Jy dink so maklik jy is beter as ander.
Jy weet beter, ons besit beter, ons doen beter, ons werk beter, ons presteer beter, ons oordeel beter…
Heeltyd sien en plaas jy jouself hoër as ander, beter as ander…
Dit kom in die vorm van vermoëns, besittings, voorkoms, sosiale status, bybelse kennis, godsdienstige status en wysheid, regering, kultuur,  en noem maar op.
Dalk is dit in ‘n poging om jouself beter te laat voel…
Dit lei daartoe dat ‘n mens jouself verhef en op ander neersien… Jy ag jouself beter Dit is nie net persoonlik maak kan ook kollektief wees. Dat jy jou en jou volk, ras, geslag beter as ander ag.
Dit bring groepering en verwydering van mekaar.
Jy is blind vir jou eie foute maar jy is skerp sensitief om ander se foute raak te sien.
Nederigheid is die basis van geestelike seëninge.
Dat laat jou jouself in die teenwoordigheid van God sien. Wie jy is en Wie Hy is…
Jak 4:6 leer
God weerstaan die hoogmoediges maar aan die nederiges gee Hy genade.
Nederigheid vra ‘n Christus bewustheid.
Jy moet weet wie Hy is, wat Hy vir jou gedoen het, en hoe Hy dit gedoen het.
Jou doel moet wees om in sy voetspore te loop. Jy moet Hom in die oog hou.
Jy moet met Hom identifiseer.
So dat sy manier van leef, jou manier van leef word (1 Joh 2:6) Sy manier van dink, moet jou manier van dink word. Sy begeerte om aan God gehoorsaam te wees, moet jou eie word.
Hy moet in jou sigbaar word. Jy moet vol van Hom word.
Dan sal jy die sonde haat.
Jy sal die verkeerde in jou lewe bely en dit stop want jy ken God se hart.
Jou sonde  grief die Heilige Gees in jou woon.
Jy volg Jesus Christus
wat niks anders as die Vader se wil, sy eie maak nie.
Dit bring ons by vriendelikheid Dit kan ook vertaal word met sagmoedigheid.
Die griekse woord praotes het niks te doen moet swakheid, of bangheid of papbroekigheid nie.
Die woord is gebruik waar wilde diere mak gemaak is.
Die dier bv ‘n perd het nog steeds sy krag en sy gees maar hy is onder die beheer van sy eienaar/hanteerder.
Kortom, jy is volheid mens, maar onder beheer van God.
Toe hulle Jesus in die tuin van Getsemane kom arresteer het, het hy nie wild in woede uitgebars nie. Hy het wel gesê dat Hy engele magte tot sy beskikking het maar Hy het gekies om God se wil te laat geskied.
Geduldig beteken om nie kort van lont te wees nie.
Nooit het jy gesien dat Jesus Christus ontplof nie. Nie in sy lewe nie, nie aan die kruis nie.
Liewe br en sr
is hierdie ‘n foto van jou lewe? Is die beeld van die Here Jesus in jou sigbaar?
As dit nie so is nie, moet jy nader aan Hom beweeg…
Jy moet breek met die sondige gewoontes
en Christus se leefwyse aanleer…
(Ons gaan vanaand verder…)
Amen
 
0 Comments



Leave a Reply.

    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™