Luister Preek | Laai Preek Af |

begin_van_die_einde_matteus24v8_070914.docx |
Wanneer gaan die Here weer kom?
Jesus het gesê as daar groot oorloë kom en hongersnode en aardbewings is, en as die gelowiges vervolg word en as die evangelie oor die hele wêreld verkondig is, dan sal dit gebeur.