Luister Preek | Laai Preek af |

die_laaste_oordeel_is_die_viering_van_die_evangelie_mat_25-31vv.docx |
Vind u die gedeelte wat ons saam gelees het verontrustend/ ontstellend of ervaar jy dat dit ‘n beklemtoning van die evangelie is?
Die skrifgedeelte is ‘n kragtige beklemtoning van die evangelie.
Ons tema vanjaar is viering…
Die tema van ons preek vanoggend:
Die laaste oordeel is ‘n viering van die evangelie.