Teksgedeelte: Filippense 4:4-20
Teksvers: Filippense 4:17
Tema: Die vrug van gee
Inleiding
Gee jy graag vir die Here?
Wanneer Paulus vir die laaste keer met die ouderlinge van Efese praat, dan praat hy onder meer met hulle oor hulp aan die armes. En dan sê hy (Handelinge 20:35):
Onthou die woorde van die Here Jesus. Hy het self gesê: Om te gee, maak ‘n mens gelukkiger as om te ontvang.
Hoe kan dit wees dat dit ‘n mens gelukkiger maak om te gee as om te ontvang?

die_vrug_van_gee__filippense_4v17__201019.docx |