
16-12-18_joh_1_-_woord_onder_ons_tent_opgeslaan.docx |
Ons begin vandag met ’n Bybelboek wat ons aan gaan aandag gee tot Paasfees volgende jaar. Die eerste woorde van die boek is baie bekend: “In die begin...” Wie weet watter boek praat ek van?
Dis reg – Genesis[1] EN Johannes begin met dieselfde woorde! In die Grieks is dit identies – “In die begin...”
[1] Genesis 1:1: In die begin het God die hemel en die aarde geskep.