
16-01-17_fokusjaar_wats_in_jou_kospakkie.docx |
Hoe verander mens die wêreld? Hoe verander jy al die verkeerde rondom ons? Hoe kan ek en jy ’n verskil maak? Dis die vraag waarmee ons hierdie jaar ons gaan besig hou. Daarom begin ons die jaar by Jesus. Kom ons kyk of ons iets kan ontdek in Johannes 6:1-14: