Om met 'n "Android"- of dalk 'n "Apple"- tipe selfoon / iPad, te kan inskakel by die regstreekse uitsendings van die preke op Sondae op Facebook (FB), maar jy wil nie noodwendig 'n ingetekende lid by FB wees nie. Kan jy nog steeds daar inkom en ons wys vir jou 2 metodes in hierdie video's hier onder, as instruksies om jou daarmee te kan help.
"Android" selfone: | "Apple" selfone en iPad: |