
joh_11__dit_is_die_lewe.docx |
Johannes hoofstuk 11 is ‘n hoofstuk vol OLV (Onderlinge liefde en verhoudings).
Die strorielyn met verlede Sondag:
Jesus was in Jerusalem vir die huttefees.
Daarna het hy waarskynlik in ‘n paar dorpe in Judea gepreek
voordat Hy vir die tempelwydingsfees terug is Jerusalem toe.