’n Doop is altyd ’n wonderlike ervaring waar ons net weer herinner word aan hoe wonderlik God is – Hy maak ons sy kinders sonder dat ons enige aandeel daaraan het en dan belowe Hy dat Hy altyd vir ons sal lief wees, maak nie saak wat nie. Wow! Maar wat nou? Hoe reageer ons op ons en ons kinders se doop? Kom ons luister na Jesus self in Matteus 11:25-30:

18-02-04_mat_11_-_juk_en_las.docx |