
ek_kan_nie_verstaan_nie_prediker_8v17__231016.docx |
Lees Prediker 8:1-17 (1983 Afrikaanse Vertaling)
Ons wil in besonder fokus op vers 17 van hierdie gedeelte:
Toe het ek al die werk van God begryp;
Die mens is nie in staat om wat in hierdie wêreld gebeur, te verstaan nie.
Hoe hy hom ook inspan en soek, hy verstaan nie.
Al sê die wyse hy weet, kan hy nie verstaan nie.