
17-08-06_jesus_christus.docx |
Ons is besig om vir 3 weke so bietjie in te fokus op die 3 Persone van die Drie-Eenheid: God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees. Ons gaan dit doen aan die hand van die Apostoliese Geloofsbelydenis en dan spesifiek 5 kritiese vrae wat ons daaraan wil vra.