Besprekings vraag: Wat verafsku jy in die lewe?
Preek:
Vanaand kom ons by die praktyk van die Christelike lewe.
Lees Rom 12:9
9Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart uit. Haat alles wat verkeerd is; kies kant vir wat goed is. (NLV)
1983 vertaal:
Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is.

rom_12v9_fake_is_uit.docx |