
15-02-22_joh_3-16.docx |
Preekgewoontes
Wat is die mees bekende vers in die Bybel? Een van die kandidate is Johannes 3:16. Wie ken dit?
Johannes 3:16:
God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.
Maar wat beteken dit? Kom ons bespreek dit gou met mekaar...... → [BESPREKING]