Luister die preek
|
Laai klankbaan af (mp3)
|
STRAATKAFEE SONDAG 15 APRIL 2018
TEMA: VOLWASSE SOOS CHRISTUS
TEKSGEDEELTE: Efesiërs 4: 1-16
TEKSVERS: Efesiërs 4: 13
Inleiding
Ons is geseën met ‘n ryke verskeidenheid bome in ons land. Kenners sê daar is meer as 1000 verskillende inheemse spesies wat onderskei kan word. Party kom regoor die land voor, terwyl ander net in spesifieke dele voorkom.
Dink net ‘n bietjie hoe sou dit gewees het as ons nie bome gehad het nie:
Bome is onmisbaar vir die omgewing – nie net vir mense nie!

groei_na_christus_toe_efesiërs_4v1-16__150418.docx |