SONDAG 30 JULIE 2017 (NAGMAAL)
TEKSGEDEELTE: Psalm 92
TEKSVERS: Psalm 92:6
TEMA: GROOTS, ONDEURGRONDELIK, MAAR MY HERE!
Lees Psalm 92:1-16 (1983 Afrikaanse Vertaling)
Ons fokus vandag in besonder op vers 6 van hierdie psalm:
Groots is alles wat U doen, Here, ondeurgrondelik u gedagtes.
Inleiding
Hoe dink jy oor God?
Watse beeld het jy van Hom in jou gedagtes?
Hoe – en Wie – is Hy vir jou?

groots_ondergrondelik_maar_my_god___psalm_92v6__300717.docx |