Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Wapadrant e-Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Inry Erediens
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER UITREIKE
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Openbare Getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Hoe hoor ek God se stem? - Petrus Grove (Sloet) - W.A.T. Aanbieding

18/3/2012

 
Luister Preek
Laai Preek af
20120318.mp3
File Size: 7941 kb
File Type: mp3
Download File

1. Verwagting:
Boerdery agtergrond….soos julle weet is ek deel van ‘n groep boere wat alles wat hulle oorgegee het tot beskikking van die koningkryk van God, die motivering van boer is dus nie meer geld nie maar om die Koningkryk van God uit te bou. Dit bring mee dat ons baie seker moet maak voor ons iets besluit, dis noodsaaklik dat ons die stem van God hoor oor elke besluit. Die noodsaak om stem te hoor. Dit het my laat besef dat ek die stem van God meestal binne my verstaan en verwagting beperk het. Dat my lees van Bybel wetenskap geword het, afstand gekry het, dat ek ‘n boodskap daaruit kon haal en afleidings maak maar nie so direk vir myself vir vandag. Dalk vir ander mense kon preek en groot tendense aanspreek maar nie self daagliks gehoor het nie. So diep gegrawe in historiese konteks en eerste skrywer en hoorders dat ek die Bybel se praat met my vandag begin vergeet het. 
Hierdie nuwe koninkryks bediening het my laat besef dat ek die verwagting moet he dat God elke dag met my wil praat, en ook oor sake wat vandag aan die orde is, ook oor alledaagse besluite ens. Ook dat God bo natuurlik anders kan praat as wat ek verwag.
Die Bybel is dus nie net ‘n studieveld maar ‘n gesprek, ‘n telefoonverbinding.
Begin dus by die verwagting dat God met jou wil praat. 1 Kron 28:9 lees…..
Ook Heb 11: 6. God is ‘n beloner van die wat Hom soek. Dis Sy karakter, Hy wil ons beloon met Sy teenwoordigheid, dat ons Hom kan vind.
Ook Jak 1:5 Hy gee wysheid vrylik sonder verwyt aan almal wat Hom daartoe vra….. 
Hierdie verwagting sluit ook in dat ek vertrou dat God anders kan praat as wat ek Hom in beperk. Hand 2: 17-19 lees…….Julle kinders sal as profete optree en drome droom, ou mense sal gesigte sien…. 
Dis altyd in lyn met die Skrif Soos Petrus se gesig in Hand 10 inlyn met opdrag van Mat 28. Kan dit nog vandag gebeur? Of was dit net beperk tot Bybel se tyd? Eerste Christene het nie eens altyd ‘n Bybel gehad nie hulle moes dus God se stem kon hoor om leiding te gee!!!! Lees maar boeke oor sendelinge in gevaarlike plekke en hoe God met hulle praat!! 
Dikwels vandag nog hoor mens van mense wat iets doen omdat hul in hul harte gevoel het dat hulle moet en dan hoor ons dat dit juis so belangrik was dat hulle juis dit moes doen uit gehoorsaamheid.
2. Verhouding
Die verwagting word gekweek deur ‘n verhouding.
Hoe meer jy God beleef en ontmoet hoe meer sal jy verwag dat Hy met jou wil praat. Hoe meer word God ‘n werklikheid.
Heb 11:6 wie tot God nader moet glo dat Hy bestaan, sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag…
Ons sê dat ons glo dat Hy bestaan maar ons tree nie so op nie. Ons leef nie met die verwagting dat Hy hier is nie! Selfs ons vergaderings ons sal bid en aangaan, nie halfpad sê: Here goed wat sê U? Hy is so werklik soos elkeen van ons wat ons kan sien.
Om verhouding te he moet ek my posisie verstaan Heb 10: 10, 14 en 19. Ek is vir ewig geheilig om volmaak voor God te kan staan deur Jesus.
Hoe meer ek voor God staan hoe meer gaan Hy verwagting skep, en begeerte om Hom te soek.
Hoe meer verhouding hoe minder dwang soek en meer begeerte soek. Anders is soek na God se stem kunsmatig en in slaaf mentaliteit.
Ons kan in elk geval nie doen wat God wil sonder dat Sy krag wat deur ons vloei.
Verhouding maak dat 1 Joh 5:14-17 kan gebeur…lees. Vrymoedigheid wat ons het, ons vra en ons weet Hy verhoor. Verhouding maak dat ek aanneem dat God wil hoor en antwoord…..
3. Verhouding vat tyd.
Die Here maak dit voordurend duidelik dat ons moet wag op Hom….Ps 131.
Dis nou een ding wat ons nie het in die tyd waarin ons leef…TYD. Ons gejaag na sekutiteit en oorlewing maak dat ons kits besluite vir oplossings moet vind. God daarinteen wil dat ons Hom moet vertrou. Selfs al vat dit tyd vir Hom om te antwoord.
Vat maar Gen 13 Abraham en Lot…. Lot besluit volgens wat hy sien. Abraham wag dat God sy oë oplig en hom wys wat hy moet sien.
Die feit dat Abraham wag op God maak nie dat Hy geleentheid mis nie.
Stem hoor is Bybel tyd, bid tyd, God sal jou antwoord. Hou boek van wat die Here met jou deel. Moenie beweeg todat God rigting aandui.
Wag is nie passief sit, dis aktief by God sit , doelbewuste soeke en verlange na Hom.
Baie keer vra ons lei ons, maar ons maak nie tyd om te vra Here wat sê U, ons beweeg maar net na die volgende tema sonder om te vra wat die Here dink. Gebed is ook twee gesprek.
Soms kan die Here se stem stil in jou hart praat as jy Hom vra, soms kan Hy die Woord op jou hart druk waarin Hy antwoord.
Maak dus tyd om nie net te vra Here lei nie, maar doelbewus Here wat sê U…..sit stil en luister, en vergelyk met Skrif.
4. Stem hoor verg oorgawe en sterf in self.
Elkeen wat Jesus wil volg moet sterf in self en kruis opneem. God wil nie net doen wat jy vra Hy wil jou deur luister verander na wat Hy wil deur Gees!
Ons wil dikwels God se goedkeuring he op wat ons wil of beplan, daarom bid ons Here lei ons…. Ons bespreek eers wat ons wil doen, en dan bid ons daaroor.
1 Kron 28:9
Voor ons sien dat God Hom laat vind staan daar dat Hy doe bedoeling van ou hart ondersoek. Hierdie woord kom van pottebaker af wat ‘n motief het vir iets voordat hy dit maak.
God wil eers sien wat is agter jou soeke, dalk jou eie voordeel, dat God jou moet begelei in wat jou behoeftes ens. is.
Selfs dinge wat ons aanpak in kerk kan verkeerde motiewe he. Ons kan sending doen omdat kerk leegloop ipv liefde vir sondaars.
Verhouding is ook om te vra. Here kom maak my leeg van self. Here kom beweeg my deur U liefde.
Rom 12:2. Laat julle verander deur julle denke te vernuwe dan sal julle weet wat die wil van God is…
Vernuwe is metamorfose. 
Om stem te hoor moet ek weet dit kan heeltemal anders wees as wat ek wil of bereid is, of verwag. Is ek gereed daarvoor. Daarom verhouding nodig ek moet God kan vertrou, die verhouding moet sterk wees.
Stem hoor beteken dat God my motief totaal kan bepaal, en my gedrag. My dinge sê om te doen wat dalk vreemd is.
Abraham in Gen 12….los alles en trek deur woestyn na land wat jy nog nie gesien het nie. Stap om Jeriga se mure dan sal dit val (vreemde opdrag)!!!! Gooi stomp in water vir Moses om bitter water soet te maak(vreemde opdrag)!!!!
Here help ons om te sterf in onssself om U stem te hoor sodat ons dit kan doen al klink dit vreemd.
5. Stemhoor is soms onduidelik duidelik en soms duidelik duidelik.
Hand 16: 6-10….
Paulus word Zig Zag gelei deur verhindering van Gees. Nie altyd is God se stem so duidelik en helder.
Soms is die leiding deur verhindering. Deure wat nie oopgaan nie, geleenthede wat nie afkom nie!
Ek noem dit onduidelike duidelike stem. Alhoewel ons dit nie so duidelik hoor nie dui God dit tog duidelik aan deur verhindering. Maar dan moet ons sensitief wees. Ons is so vasberade dat ons dit nie agterkom dat here ons verhinder deur Gees….Vra Here maak wat U wil…..
Dan duidelike Troas gesig. Dis maklik want dan weet ons wat om te doen….
Wees gewillig om God se wil te doen……
Wat Paulus gehelp het is die feit dat hy geweet het wat om te doen, wat sy roeping is (Evangelie uitdra). So as God hom hier verhinder dan gaan hy net aan om dit op ander plek te doen.
Wees dus seker wat jou roeping is, dan kan jy voortgaan met God se onduidelike stem soms, en ook met duidelike stem.
Terwyl jy roeping leef sal rigting ook kom……Stem hoor is dus nie altyd sit en wag, maar aangaan met roeping terwyl God openbaar, elke dag nuut…
1 Joh 7:17….dis die wat gewillig is wat weet wat die wil van God is……..
Jy gaan nie op kantlyn sit en stem hoor nie, want dan gaan jy nie weet wanneer dit die wil van God is nie. terwyl jy besig is kom maak God soos nodig Sy stem duidelik…….
Gewillig beteken met plesier….dui dus op verhouding wat jou inspireer en nie dwang skuldgevoel gehoorsaamheid nie. God wil jou deur Gees lei sodat gehoorsaamheid ‘n plesier is.
6. Satan pandemonium…
Pasop vir hoor depressie. Satan wil jou laat twyfel. Wil jou laat dink God lei jou nie, hy wil jou onseker maak. Soms raak mense so gestres of hulle nou God se stem hoor of nie, en of God met hul wil praat.
Ons kan vertrou soos bg dat God ons wil lei, terwyl ons besig is om ons roeping te leef.
2 Kor 2:12 Jesus lei ons altyd in Sy triomftog veral in tyd toe Paulus begin twyfel en bekommerd raak oor Ti motius.
Job 23: 8-12. Job soek God maar vind Hom nie……weet dat God sy pad ken. Vertroue!!!! En dan sê hy ek hou op Sy pad…
Verwag God se stem wat bo jou verwagting jou wil lei om meer te doen as wat jy bid of dink. Hy wil jou lei, Hy wil met ou praat, deur Woord en Gees! 

Comments are closed.
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™