Lees: Markus 9 : 14 – 28
Teks: Markus 9 : 24
Luther het geloof ontdek as die middel waardeur God ons vryspreek, ons met God versoen word. Deur geloof, die wedergeboorte en die Gees. Maar wat is geloof? Hoe weet jy? Kan jy dit sien?
Markus 9 leer ons baie van geloof in praktyk!
Jesus sê vir die pa van hierdie arme duiwelbesete seun: Vir die een wat glo kan alles.

geloof_in_praktyk_markus_9_v_18_tot_28_sept_2017.docx |