Die lewe is nie altyd maklik, voorspoed, maanskyn en rose nie.
Soms is dit of die ellende op jou pik
Dit voel soos wanneer ‘n brander in die see jou omgeslaan het,
en net soos jy weer op jou voete is,
rol die volgende brande jou,
dat die sand in jou ore, swembroek en oral is.

mark_7v29_hou_aan_god_vas_tmv_beproewing.docx |