Luister Preek | Laai Preek Af |
Kyk Preek

15-02-08_is_ons_sondaars.docx |
Wat is die reëls by jou werk? Op grond waarvan kan jy by die werk ge-“fire” word?
Wat is die reëls by jou huis? Op grond waarvan kan jy by die huis ge-“fire” word?
Waar is die meeste reëls?
Hoekom verskil dit? .........