
14-11-09_jesus_-_donkie_2.docx |
Verlede week het ons met Jesus se doop begin en gesien hoe spesiaal dit is dat die Heilige Gees spesifiek as ’n DUIF op Jesus neerdaal. Wie kan onthou wat duif in Hebreeus is? → JONA!!!
Vandag gaan ons kyk na Jesus se intog in Jerusalem voor sy kruisiging. Dis die Sondag voor Paasfees en Jesus en sy dissipels gaan Jerusalem in om voor te berei vir die fees.