
16-12-25_joh_1_-_daar_is_die_lam_van_god.docx |
DEEL 1: JESUS IS DIE LAM VAN GOD
Kersdag, Jesus-dag. As jy Jesus in een sin moet beskryf, wat sal dit wees? As jy die sin moet voltooi: “Jesus is die...” wat sal jy sê? As jy tussen mense staan wat Jesus nie ken nie en jy het net een sin om Hom bekend te stel, wat sal daardie sin wees?