Hoe sien die wêreld jou as gelowige?
Hoe ervaar mense, selfs diere jou?
Hoe tree jy op teenoor jou medegelowiges?
Daar is baie mense wat sê hulle is 100% vir Jesus Christus
maar wil niks met die kerk te doen hê nie.

mark_9v42__jou_dade_se_rimpel_effek.docx |