
gen_1v28__jy_is_rentmeester_van_die_skepping.docx |
Rooi ligte flikker oor ‘n waterkrisis wat ons weens die droogte in die gesig staar.
Die water krisis is maar net een uitvloeisel van ‘n baie groter probleem naamlik
dat die mens die skepping teen ‘n skrikwekkende tempo verwoes.