Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Wapadrant e-Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Inry Erediens
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER UITREIKE
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Openbare Getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Kan jy - Dr Wilhelm Leuschner

30/6/2013

 
13-06-30_kan_jy_-_willhelm.pdf
File Size: 226 kb
File Type: pdf
Download File

13-06-30_kan_jy_-_willhelm.pdf
File Size: 226 kb
File Type: pdf
Download File

EK IS ... JESUS (1)

EK IS ... DIE WARE WINGERDSTOK

Onthou jy hoe dit voel om te weet jy kan iets nie doen nie...

Miskien op skool – ek kan nie wiskunde doen nie...

Miskien by die werk – hierdie opdrag/taak kan ek nie; ek is nie die regte persoon nie

Miskien by die kerk – ek hoor wat die Here wil hê ek moet doen, maar ek kan nie, dis nie my persoonlikheid nie, dis nie my gawes nie, ek is nie die regte persoon nie...

Ek het verlede jaar so gevoel - Aspergers

Aspergers:

Vorm van outisme à deel van die brein werk nie soos dit moet nie ß geen behandeling of medikasie

Eienskappe:

·        Probleme met sosiale vaardighede:

·        Sukkel met kommunikasie

·        Kan nie emosies of gesigsuitdrukkings herken nie

·        Lomp

Bottom line: sukkel om met mense te werk

Beroepe NIE: predikant – dokter se reaksie

Beroepe wel: Aktuaris (vir dié wat nie weet nie, ek het Aktuaris gestudeer en by Sanlam gewerk...)


Wat nou? Hier het ek ’n mediese rede waarom ek die verkeerde persoon is om predikant te wees...

Het ek verkeerd gehoor toe ek gedink het die Here roep my om predikant te wees?

Moet ek teruggaan aktuaris toe?

Wat nou?

Kom ek deel met julle ’n Skrifgedeelte wat my baie gehelp het.

JESUS IS DIE  WARE WINGERDSTOK:

Johannes 15:1-8: 1983

“Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. 2 Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra. 3 Julle is alreeds reg gesnoei deur die woorde wat Ek vir julle gesê het. 4 Julle moet in My bly en Ek in julle. ’n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie. 5 “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. 6 As iemand nie in My bly nie, word hy weggegooi soos ’n loot en hy verdroog. Die mense maak sulke lote bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand. 7 As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê, en julle sal dit kry. 8 My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra en my dissipels is.”


Hoor jy vir Jesus?

“Ek is die WARE wingerdstok ... julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.”


Jesus sê 2 belangrike goed:

1. Jesus: Ek is die WARE wingerdstok


Dit beteken daar is ook ander wingerdstokke waaraan ek my kan verbind, maar dan dra ek nie vrug nie...

1.     Werk: my werk moet die vrug in my lewe bring à brand uit, word moeg, word geïrriteerd, verhoudings lei skade

2.     Vriende: my vriende moet vrug bring à verloor myself

3.     Myself: wie ek is moet vrug bring, wat ek kan doen en wat ek nie kan doen nie à beperk my

2. Jesus sê: Uit MY kan jy vrugte dra à


As ek aan Jesus verbind is, kan ek vrug dra – sy vrug, die regte vrug.

Nie uit my werk nie, nie uit my vriende nie, nie uit myself nie...

Daarom gaan dit nie oor waar ek werk of wie my vriende is of waar ek bly of selfs oor wie ek is nie. Dit gaan nie oor my persoonlikheid en my gawes en my vermoëns nie....

Dit gaan oor JESUS!!!

As ek aan Hom verbind is, KAN ek!

Ek kan, nie omdat ek die regte een is nie, maar omdat Hy die regte een is!

Dink maar aan:

·        Moses: “Ek is ’n alleenloper in die woestyn wat nie kan praat nie” ß JOU stuur Ek om met die koning te gaan praat en 600,000 mense vir 40 jaar te lei! Nie omdat jy die regte persoon is nie, maar omdat EK die regte God is.

·        Dawid: “Ek is die jongste en kleinste en lelikste en jaloers en agter vroue aan” ß JY word die koning van alle konings! Nie omdat jy die regte persoon is nie, maar omdat EK die regte God is.

·        Johannes die Doper: “Ek is weird en anders en dra snaakse klere en eet snaakse kos en bly ver weg van mense af.” ß JY word my groot profeet wat mense voorberei vir Jesus. Nie omdat jy die regte persoon is nie, maar omdat EK die regte God is.

·        Petrus: “Ek is ’n ongeleerde visserman met ’n kort humeur wat eerder sal lieg as om in die moeilikheid te kom.” ß JOU maak ek die leier van die dissipels, die hoof van die kerk. Nie omdat jy die regte persoon is nie, maar omdat EK die regte God is.

·        Paulus: “Ek is ’n bang outjie, daarom pas ek eerder die klere op toe hulle Stefanus stenig. Ek gebruik mense om Christene te laat vang. Ek is kort en lelik en nie ’n goeie spreker nie – niemand luister na my nie!” ß JOU kies ek om My boodskap reg oor die wêreld te versprei. Nie omdat jy die regte persoon is nie, maar omdat EK die regte God is.

·        Wilhelm: “Ek wil alleen wees. Ek sukkel om met mense oor die weg te kom. Ek het vreemde idees waarvan mense nie hou nie.” ß JOU kies ek om my kerk te laat groei. Nie omdat jy die regte persoon is nie, maar omdat EK die regte God is.

·        Josia was te jonk. Abraham was te oud. Matteus was te besig. Job was te ryk. Die weduwee was te arm. Josef werk vir ’n ongelowige. Ragab is ’n prostituut. Jou kies Ek. Nie omdat jy die regte persoon is nie, maar omdat EK die regte God is.

·        En jy: Wat is jou verskonings? Wat is jou redes waarom jy nie kan doen wat die Here wil hê nie? Ek is te jonk? Ek is te oud? Ek is te besig? Ek sukkel met mense? Ek praat moeilik? Mense hou nie van my nie? Ek is anders? Ek is skaam? Ek weet te min? Ek lewe nie reg nie? Dis nie ek nie? Ek is nie die regte persoon nie? ß Hoor die Here vandag: “JOU kies ek. Nie omdat jy die regte persoon is nie, maar omdat EK die regte God is.”

Ek het nog net een besluit in my lewe geneem waar my hart “JA” gesê het en my kop “NEE!!!!”...

            à Predikant word

Wat sê jou kop? En wat sê jou hart?

Jy KAN – as jy vas is aan die WARE wingerdstok.

Jy KAN – want wie in Hom bly, dra baie vrugte.

Jy KAN – want Hy bly in jou.

1.     Jy kan, nie omdat jy die regte een is nie, maar omdat HY die regte een is

Kolossense 1:27: God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid.


Amen.

[Video met liefdegawe]


Comments are closed.
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™