Ons het pas die sakrament van die doop
aan verskeie babas bedien.
Kinders is vir Jesus belangrik.
Vers 13 lui:
Die mense het kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak.
Sy dissipels het met die mense daaroor geraas.

mark_10-33_kinders_is_vir_jesus_nb.docx |