Luister die preek | Laai klankbaan af (mp3) |

klassis_hervormingsdiens_psalm_51_301016.docx |
Inleiding
Een van die waardevolle skatte wat ons het uit die Hervorming, is die belydenisskrifte (ook genoem: 3 formuliere van eenheid – NGB, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreëls).
Veral die Heidelbergse Kategismus is by ons almal bekend. Met sy formaat van vraag en antwoord is dit vandag nog baie effektief om die basiese waarhede van die gereformeerde geloof te verduidelik en aan te leer.