Asgevolg van tegniese redes kon geen opname gemaak word van die preek nie.

15-01-25_gal_4.docx |
Wie is jy teenoor God?
Dis een van die belangrikste vrae wat ’n mens vir jouself moet uitklaar. Wie is ek teenoor God? En dis hier waar die grootste verskil tussen mense wat nog in die Ou Testament vashaak en mense wat uit die Nuwe Testament leef, sigbaar word. Kom ons sien hoe verduidelik Paulus dit in Galasiërs: