SONDAG 26 NOVEMBER 2017
TEKSGEDEELTE: Hebreërs 12:14-13:21
TEMA: KYK
Inleiding
Alles in die lewe is ‘n kwessie van perspektief: hoe kyk jy – en wat sien jy?
As ek van baie naby af kyk, kan ek nie die res sien nie. Ek sien net dit wat hier direk voor my is. Omdat ek nie die res kan sien nie, is dit dikwels só dat ek ‘n totale verkeerde siening kry van dit wat voor my is – dit waarmee ek te doen het. Ek mis die volle prent.

kyk___hebreërs_12_en_13__261117.docx |