Luister die Preek
|
Laai die klankbaan af (mp3)
|

16-02-14_liefde_2.docx |
Wel, soos Halloween is dit ân baie ou kerklike feesdag[1]. Vir minstens 1500 jaar word die dag in kerke oor die wêreld gevier as die feesdag van St Valentine, ân kerkleier wat in 496 n.C. vir sy geloof gesterf het. Eintlik 2 van hulle â Valentine van Rome wat ân priester was en in ongeveer 496 n.C. vir sy geloof gesterf het en Valentine van Termi, wat in ongeveer 197 n.C. biskop van Termi geword het en ook vir sy geloof gesterf het. Sy kopbeen kan vandag nog in Rome gesien word....
[1] https://en.wikipedia.org/wiki/Valentine's_Day