Luister die Preek
|
Laai die klankbaan af (mp3)
|

16-02-21_liefde_3.docx |
Vandag wil ek ’n ‘amazing’ storie met julle deel, die storie van ‘Angola’. Wie van julle was al in ‘Angola’? .....
Dis nie daardie ‘Angola’ nie, dis nie die land net bokant Namibië nie, dis ’n ander ‘Angola’, ’n plek waar ek vermoed niemand van julle al was nie, maar wat niemand van ons, hopelik, na vanaand sal vergeet nie...
Maar voor ons daar kom, ons is besig met 1 Korintiërs 13 en vanaand gaan ons veral op die laaste deel fokus. Kom ons luister weer: