Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Openbare Getuienis
    • Wapadrant Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Inry Erediens
    • Maand-Krant
    • GPS 2020
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO >
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Liefde hou nie boek van die kwaad nie - Peet (Straatkafee)

24/6/2012

 
Picture
Die word verhaal van ‘n man wat in die vroeë 1900 hondsdolheid op gedoen het, nadat hy deur ‘n dol dier gebyt is.  Daar was geen effektiewe medikasie vir hondsdolheid gewees nie.  Die man se familie het hom hospitaal toe geneem.  Nadat die dokter hom ondersoek het, het hy aan hom die doodsvonnis oorgedra.  Daar is niks wat ons vir jou kan doen nie behalwe om jou te probeer pynloos en gemaklik hou.  Maak jou gereed om te sterf.    Die dokter het voorgestel dat die man sy testament in orde kry terwyl hy nog by sy positiewe is.  Die man het gevra vir pen en papier wat hulle vir hom gebring het.  Na ‘n paar uur het die dokter weer by hom ‘n draai gemaak en gesien dat die man nog steeds aan die skryf is.  Bly daaroor merk die dokter op: Ek is bly om te sien dat jy aan jou testament werk om die laaste dinge in orde te kry.  Die man het op gekyk en geantwoord: Dr, jy verstaan glad nie.  Hierdie is nie my testament nie maar ek maak ‘n lys van al die mense wat ek wil gaan byt voor ek sterf…

Sjoe, dit vertel iets van die man se binneste…


Teks; 1 Kor 13:5d   Liefde… Hou nie boek van die kwaad nie.

Die werkwoord logizomai is ‘n boekhou term.   Dit beteken om bymekaar te tel, op te tel, boek te hou van. 

Die rede hoekom ‘n boekhouer die syfers neerskryf is sodat dit nie vergeet word nie. 

Daar word vertel dat die Inboorlinge van die Polinisiese eilande heelwat van hul tyd spandeer aan stamgevegte en bakleiery.    Hulle het die gewoonte om soeweneurs te hou van elkeen teen wie hulle iets het of elkeen wat hulle te na gekom het.  Hulle hang dan die soeweneurs aan toutjies van hul dakpale van die hut waain hul bly.  Elkeen van die items wat daar hang verteenwoordig iemand wat hulle haat of iets teen het.

Kan jy jou so iets in dink, in die modern beskaafde tyd waarin ons woon.  Maar is dit nie waar van so baie van ons nie.  Daar hang soveel soeweneurs in jou gedagtes van mense wat jou kwaad aangedoen het , wat jy haat, van mense, mense wat jy iets wil aandoen, as jy net die geleentheid daartoe kry… 

Paulus skryf: liefde hou nie boek van die kwaad nie.  Liefde skryf nie die kwaad, lelike dinge op sodat dit onthou kan word nie. 

Liefde vergewe..,    en vergeet. 

Jesus probeer iets hiervan aan sy dissipels leer.



Lees Mat 18:21-35

Vergeet eers ‘n paar oomblikke van die mense vir wie jy kwaad is of iets teen hou en kyk vir ‘n oomblik hoe God met ons werk… 
God is die Koning in die gelykenis… 

Hy vergeef, hy skryf af…

Die woord logizomai is dieselfde woord wat gebruik word wanneer die Nuwe Testament God se vergifnis beskryf.  God hou nie boek van die kwaad nie.  Hy het jou sonde in Jesus Christus 100% vergeef. 

Ps 103 leer so ver die ooste van die weste verwyder is, verwyder Hy  jou oortredinge van jou.

Dit bestaan nie meer voor Hom nie. 
Jesus Christus het aan die kruis daarvoor betaal.

Dit is waar vir elkeen wat glo dat Jesus Christus in sy plek vir sy sonde gesterf het.  Daarom kan jy wat glo en ‘n persoonlike verhouding met God leef weet: Jou sonde is vergeef. 

Die werkwoord word dikwels in die NT vertaal met “toereken”

Gelukkig is die mens

 vir wie die Here die sonde glad nie meer toereken nie!

Tog is daar soveel mense wat sê: eendag gaan die boeke in die hemel oopgemaak word en dan gaan al ons bose en verkeerde dade op die lappe kom.   Jy gaan die opsomming van alles wat jy in die lewe verkeerd gedoen het moet “face”

Nee, die enigste wat daar van jou as gelowige in die boeke opgeskryf sal staan is: Regverdig verklaar deur Jesus Christus. 

Hoekom?

Want die Here hou nie boek van ons sonde nie.  Hy is nie besig op dit op te skryf sodat dit eendag teen jou gehou kan word nie.  Die prys daarvoor is aan die kruis betaal.  Daarom is die boeke toegemaak.  Daar word nie meer rekening gehou van jou foute en sonde nie.  Jy is verlos!  Jesus het betaal!  

Rom 8:1 (83 vertl)

Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie

2 Kor 5:19a

19Die bood­skap van versoening bestaan daar­in dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en nie die mense se oortre­dings teen hulle hou nie. (NLV)

God hou nie rekord van die sonde van die mense wat in Jesus Christus glo nie.  Hy dink ook nie sleg van die wat in Christus glo nie.  Wat ‘n wonderlike waarheid –

Wat reken God wel,  waarvan hou Hy wel boek?

Rom 4:6…
die mens is geseënd wat deur God vrygespreek word buite wetsonderhouding om

Kry die beeld van die gelykenis…

As God so met jou sy gelowige kind werk – dan verwag Hy dat jy sy voorbeeld sal volg:

          Dat jy jou medeskuldenaars sal vergewe…

Sien jouself as die mens wat pas vryspraak van die Koning ontvang het… 
Sjoe wonderlik, ek jy is vry…
maar jou loop jy een raak wat teenoor jou skuldig staan…

Kom ons dink ‘n oomblik:
          Wat het hierdie persoon teenoor jou gedoen en vergelyk dit met wat jy
          teenoor Jesus gedoen het…

Vergewe sê Jesus 70x7

Daarmee bedoel Hy nie hou op na 490 keer nie.
Nee, dit moet ‘n leefwyse by jou wees

Word vertel van die Indianse stamme wat elke keer as ‘n ander stam teenoor hulle oortree maak hulle ‘n kerfie in die daklatte van die hut agter die stam se naam.  En wanneer die lente aanbreek, dan kyk hulle wie het die meeste kerfies agter hul naam en val daardie stam aan…  Hulle hou boek…

Nee, volg God se voorbeeld – Vergeef

Tweedens bevry jou skuldenaars moenie hulle in die tronk gooi nie.

Soveel van ons volg die skuldeiser se voorbeeld om mense se oortredinge teen hulle te hou en hul in die “tronk te gooi”

Want jy dink jy straf mense as jy haat en wrok gevoelens teen hul koester…

Eintlik rebeleer jy teen God…

Want Hy verwag dat jy ook sal vergewe en vergeet
Hy het vir jou die voorbeeld gestel
Dit is jy wat deur Hom vry gespreek is.

Sy Gees is in jou wat jou die krag gee om ook te kan vryspreek.
Jy moet dit net doen…!

Wie sy skuldenaars nie vryspreek nie benadeel homself
Jy sit jouself “in die tronk”
Jy loop met hierdie woede en haat in jou en het alles behalwe vrede

Dalk voel jy:  Ek het nie lus om te vergewe nie….

Dit is normaal.
Die Here vra nie jy moet vergewe omdat jy lus het nie,
want dan sal jy nooit vergewe nie.

Vergifnis is ‘n wilsbesluit wat jy moet neem -
omdat God dit van jou verwag.

So moenie wag tot jy eendag lus het om te vergewe nie.
Die dag gaan nie kom nie.
Intussen is jy besig om jouself te vergif met die onvrede in jou.

Dalk voel jy: maar dit is nie regverdig nie!
                              Die persoon moet gestraf word.

Wie het gesê: die lewe is regverdig?

Die strafdeel kan jy maar vir God los.
Rom 12:19-20 leer

Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God.  Dit is my reg om te straf: Ek sal vergeld, sê die Here.

Kom ons leer by die ondankbare dienskneg
Dit het nie gewerk om sy medeskuldenaar in die tronk te gooi nie.

Dit help nie om jou skuldenaars, skuldig te hou nie… 
Jy is die een wat aan die kortste end gaan trek.

Doen die teenoorgestelde…  VERGEWE

Hoekom?

Dit is wat God van jou verwag…

Hou in gedagte – Hy is ‘n liefdevolle Vader, wat jou wil lei om Hom te volg.  Hy weet as jy nie vergewe nie, gaan jy die meeste daaronder lei

Hy wil jou die swaarkry en hartseer spaar.

Amen


Comments are closed.
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™