
simplify_2__ef_5v16.docx |
Die lewe is vir baie van ons soos ‘n “roller coaster”. #
Jou program is so vol dat jy amper soos ‘n passasier toekyk hoe dinge met jou gebeur.
Tydens hierdie rit moet jy vasklou, somtyds bollemakiesie slaan net om by te hou.
Om dit erger te maak boek jy daagliks vir jou nog ‘n paar draaie, swaaie of tuimelslae by…