
met_my_hele_verstand_1tessalonisense_5v16-18__4sept2016.docx |
TEMA: MET JOU HELE VERSTAND
Paulus sluit sy 1ste brief aan die Tessalonisense af met hierdie paar verse:
Lees 1Tessalonisense 5: 12-28 (1983 Afrikaanse Vertaling)
Vandag wil ons in besonder fokus op verse 16-18:
Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.