
ester_4_miskien_is_dit_met_die_oog_op_n_tyd_soos_hierdie.docx |
Dag van verootmoediging…
(Wys skyfies)
Hoe lyk die situasie waarin ons ons bevind?
Hier is van ons student wat baie graag hul akademiese jaar suksesvol wil klaarmaak…
En daar is ‘n legio struikelbokke
- Situasie is vloeibaar. Eendag rustig volgende dag brand karre en geboue
- Anargiste skep vrees…