
16-03-24_johannes_13_-_mandaatdonderdag.docx |
Dis die aand voor Paasfees, Donderdagaand. Dis die aand waar Jesus die Nagmaal instel – daarom vier ons ook vanaand Nagmaal. Dis die aand waar Jesus vir die dissipels, vir die kerk ’n nuwe opdrag gee, ’n nuwe mandaat – daarom is vandag bekend as Mandaat Donderdag.