Luister Preek | Laai Preek Af |
Omdat ons oor 3 dae weer ‘n verkiesing in ons land gaan hê. En die doel van so ‘n verkiesing is om opnuut leiers vir die land te verkies – leiers wat in die Parlementsgebou en die Uniegebou gaan wees en gesag gaan hê om die land te regeer.