
nederig_diensbaar_1petrus5v1-7__240716.docx |
In die Griekse mitologie (daardie stel verhale en leringe wat die Grieke vertel het met die doel om mense te leer van hulle gode en volkshelde, die aard van die werklikheid rondom hulle, asook die oorsprong en betekenis van hulle geloof en rituele) word vertel van ‘n aantreklike jong man met die naam Narcissus.