Kan jy jouself red?
Dis nou al sowat 500 jaar wat ons hierdie vraag beantwoord met ‘n ferm: Nee, ek kan nie!
Ons belydenisskrifte stel dit duidelik:
- Jesus alleen kan my red.
- Hy doen dit deur genade alleen.
- Alleen deur geloof in Hom kry ek deel hieraan.
- In sy Woord beloof die Here dit. Daaraan gryp ek vas.
- En God kry al die eer: juis nie ek nie – en ook nie enige iemand anders nie.
So: nee, ek kan myself nie red nie!

oneindig_beter__hebreërs_7v11-8v13__170917.docx |