
ons_sing_omdat_ons_glo_2kronieke20_klassieke_diens_06092015.docx |
Hoekom sing ons - as kinders van die Here?
Regdeur die Bybel kry ons dit: die kinders van die Here sing. Regdeur die geskiedenis van die kerk kry ons dit: die kinders van die Here sing.