Luister Preek | Laai Preek af |
Klein babavoëltjies in ʼn nes. Sopas in die afgelope dag of wat uitgebroei.
Dink jou vir ʼn oomblik in hulle situasie in. Hulle is nog feitlik blind. Hulle kan nie eintlik beweeg nie. Totaal weerloos. Totaal en al afhanklik van die ma en die pa voël wat vir hulle kos moet bring. Al wat hulle kan doen is piep – soos net klein voëltjies kan piep. Aanhoudend, deurdringend met wyd oopgesperde bekke na boontoe. Wagtend op daardie geklap van vlerke – teken van voeding en beskutting wat hier is vir hulle.

matteus_15_-_here_ontferm_u_oor_my.docx |