Luister Preek![]()
| Laai Preek Af |
Baie goed verander baie vinnig in ons wêreld. En die pas van verandering word net al hoe vinniger. Veral in die tegnologie, nè. En elkeen van ons ervaar dit tog in ons eie lewe.
Wat maak ʼn mens met verandering - met alles wat net heeltyd verander?