Luister Preek

ps_13_gryp_aan_god_vas_in_beproewing.docx |
Mense vir wie die son spreekwoordelik ondergegaan het.
Krisisse wat die lewensfondamente onder jou laat verkrummel
en dit vir jou voel of jy in ‘n maalkolk is waarin jy nie kant of wal raak nie.